OUTEURS
'n Onvolledige lys van publikasies geskryf deur Conradie outeurs opgestel 21 Sept 2000
An incomplete list of publications written by Conradie authors
NOTA: Hierdie lys probeer fokus op
werke wat geskrywe is vir ‘n meer algemene gehoor, en
navorsingsverhandelings
(waarvan daar vele is) is sover moontlik uitgesluit – enkele van
onderstaande
kan moontlik ook in die navorsingsgroep geklassifiseer word.
Conradie, Andries Francois
THE LIFE AND WORK OF THE
METHODIST MISSIONARY PETER HARGREAVES IN THE LAND OF
SIGCAU, CHIEF OF THE AMAMPONDO,
1882-1901 / by Andries Francois Conradie. --
1967. 212 leaves : ill.
Conradie, Anna Louize
LAURA / deur Anna Louize
Conradie; Pretoria : Unie-Boekhandel, 1942, 232 p
NUWE GEBOOIE / deur Anna
Louize Conradie 1943
Conradie, Ben (Barend
Jacobus), 1913-
ANDREW MURRAY NA HONDERD JAAR
/ deur Ben Conradie, Stellenbosch : Christen
Studente-Vereniging, 1951. 213 p. ; 18 cm.
AS OOM MARKUS WEER KOM / Ben
Conradie, Kaapstad : Juta, 1978 1981 druk 117p. : ill (deur André van Schalkwyk) Jeugboek.
BOOMSINGERTJIE, SING! / Ben
Conradie, Kaapstad : Juta, 1980 96 p. : ill.
CONRADIE-SAAMTREKKE, 1932, 1939,
1945, 1956 / [opgestel deur Ben Conradie],
Strand : Ben Conradie, [1976?] 63 p. ; 21 cm.
DIE DE KUILEN-KOMMANDO / Ben
Conradie, Jhb: APB 1945, 241 p, Lente-serie nr 12
DIE DUIWE EN DIE SPREEU / Ben
Conradie
DIE GEHEIM VAN DIE
NIMMEREINDKLOOF / deur Ben Conradie, Kaapstad :
Maskew Miller, [19--?] 105 p. (Die Nagwolwe ; no. 7. )
DIE GOEIE HOOP / Ben
Conradie, Johannnesburg : APB, 1950. p. 244
DIE INTIEME JOERNAAL VAN MARIA VAN
RIEBEECK / Ben Conradie, Kaapstad : Juta, 1983 113 p. : ill. ; 22 cm.
DIE JAGKLUB-MOORD / deur Ben
Conradie, Kaapstad : Maskew Miller, [19--?]
100 p. (Die nagwolwe ; no. 5. )
DIE PUT MET DIE GOUE WATER /
Ben Conradie, Jhb: Perskor 1976, 64 p, Jeugboek
DIE RIETBOK SE FLUIT / Ben
Conradie, Wynberg : Juta, [19--?] 101 p. : ill.
DIE SKYNGEVEG / Ben Conradie,
Kaapstad: Tafelberg 1981, 87p, 22cm, Jeugboek
DIE SPRINGBOKKE VAN DIE KAROO
/ Ben Conradie, Kaapstad:Maskew Miller 1960? p150.; 20cm, jeugboek
DIE VERTREK VAN DIE RIETSWAELS
/ Ben Conradie, Kaapstad : Juta, 1977
100 p. : ill.
DIE WIT ZAIDA / Ben Conradie,
Kaapstad Tafelberg, 1983, 88p, 22cm, 1ste uitg
jeugboek
DIEPRIVIER SE MONSTER / Ben
Conradie, Kaapstad : Maskew Miller 19??, 115p
Nagwolwe-reeks : nr 3
DONKER NAGTE / deur Ben
Conradie, Kaapstad : Maskew Miller, [19--?] 119 p.
(Die Nagwolwe ; no. 4. )
HELOÏSE / Ben Conradie,
Pretoria : Keurbibliteek 1951, 231p
KOGMATIEN / Ben Conradie,
Kaapstad : Tafelberg 1984, 1st uitg, 75p; 22cm, Jeug
SPEURDERS OP DIE SPOOR / Ben
Conradie, Jhb: Perskor 1977, 91p, Jeugboek
SPEURDERSBLOED / Ben
Conradie, Kaapstad:Maskew Miller 1958, 132p,
Nagwolwe-reeks nr 1
SPORE OP DIE BERGPAD / Ben
Conradie, Jhb:APB, 1946, 185p
SOSIOLOGIESE BESKRYWING VAN DIE
CHRISTEN-STUDENTEVERENING AS 'N SUID-AFRIKAANSE
JEUGBEWEGING
/ deur B.J. Conradie, [S.l.] : Universiteit van Stellenbosch,
1937 105 blaaie ; 25 cm.
SY VERLORE NOOIENTJIE / Ben
Conradie, Jhb:APB, 1946, 253p, Lente-serie : nr 24
TAKBOKKOP SE SPEURDERS / Ben
Conradie, Kaapstad: Maskew Miller, 1947?,
112p, Nagwolwe-reeks: Nr 2. (Jeugboek)
VASGEKEER IN DIE NIMMEREINDKLOOF
/ deur Ben Conradie, Kaapstad : Maskew Miller, [19--?] 87
p. (Die
Nagwolwe ; no. 6. )
VREEMDE SPORE / Ben Conradie,
Jhb : APB, 1948, 231p, Lente-serie : nr 36
WIE ANDERS AS JY? / Ben
Conradie, Pretoria Keurbiblioteek, 1951, 235p
'N GOD WELGEVALLIGE OFFER : 'N
LEWENSKETS VAN ELLEN JACOBS (in lewe reisende
sekretaresse van die CSV) /
saamgestel deur
Ben Conradie, Stellenbosch CSVM van SA 1951, 127p, 18cm
Conradie, Charl F.
MURRAYSBURG TYDENS DIE
ANGLO-BOERE OORLOG, 1899-1902 / saamgestel deur
Charl F. Conradie, Oudtshoorn : Bowles.
Conradie, D.G. (as vertaler
uit die
Duitse werk van Friedrich Schiller)
DI NEEF ALS OOM / oorgeset in
Afrikaans deur D.G. Conradie, Kaapstad : Van de
Sandt de Villiers, 1909, 36p.
Conradie, E. M.
RUS VIR DIE HELE AARDE : WAT DOEN
ONS AAN ONSSELF EN DIE AARDE? / Ernst
Conradie ; illustrasies deur Piet Grobler, Kaapstad : Lux Verbi,
c1996
172
p. : ill.
Conradie, Elizabeth
(Elizabeth Johanna
Moller), 1903-1939
HOLLANDSE SKRYWERS UIT
SUID-AFRIKA : 'n kultuur-historiese studie / deur
Elizabeth Conradie, Pretoria : De Bussy, 1934-1949 2 v. ; 23 cm.
Conradie, Eric 1939-
THE IRON ROAD TO THE SEA. :
PRETORIA-MAPUTO ONE HUNDRED YEARS. / Jhb : Transnet
Heritage Foundation, 1995, 34p, ill, kaarte, 21x30cm. [written
and
compiled for
Transnet by Eric Conradie].
Conradie, Ernst
KIES DIE REGTE BEROEP. : BEPLAN
VIR SUKSES. / Ernst Conradie.
Conradie, Erns Marthinus
DIE GESKIEDENIS VAN PYPORRELS IN
DIE WES- EN SUIDKAAP VOOR 1914 / deur Erns
Marthinus Conradie, 1978 446 blaaie : ill. ;
30 cm.
Conradie, Francois D., 1867-
MET CRONJE AAN DIE WESFRONT
(1899-1900) : EN, WAAROM HET DIE BOERE DIE OORLOG VERLOOR? /
deur Francois D. Conradie, Kaapstad : Nasionale Pers, 1943. 244 p. : ill. ; 21 cm. (Ons geskiedenis-series. )
Conradie, Franz
CAMERA HINTS / Franz
Conradie. Jhb : Photo Agencies, 1994, 8p. ill.
DIE LAASTE VELDSLAG
(Geskiedkundige roman oor ABO, vervolg op Werda)
DIE WEESKINDERS
/ Franz Conradie. Pretoria : Afrikanervolkswag, 1990, 152 p, kaart, Afrikaans fiksie, (Geskiedkundige roman oor die Groot Trek
1836-1840)
KAMERAWENKE / Franz Conradie.
Jhb : Photo Agencies, 1994, 8p. ill.
KEN ONS STERRE : 'n gids vir die
groentjie. / Franz Conradie.
STARGAZING FOR THE NOVICE
/ Franz Conradie.
VAALPENS EN ROOIBAADJIE
(Geskiedkundige roman oor die Transvaalse Vryheids-oorlog)
WERDA (Geskiedkundige roman
oor die ABO)
Conradie, H. F. (Hendrik
Francois/Hennie), 1927-
ABC WAT JOU GELOOF DIEPTE GEE.
/ deur Hennie Conradie, Wellington,
Protea
SPATSELS VAN SY LIEFDE. : jou
veelkleurige deel van God se genade. /
Dr. Hennie Conradie.
'N ABC VIR DIE GEBED : 'n
Bybelkorrespondensiekursus oor die gebed /
deur Hennie Conradie, [Wellington] : Bybelkor, 1981 ,
1983 druk 256 p.
Conradie, H. L. N.
DIE CONRADIE-GESLAGREGISTER /
[soos opgestel deur H.N. Conradie], [S.l.] : N. G. Sendingpers, 1954. 104 p. ; 24 cm.
DIE CONRADIE-GESLAGSREGISTER,
1978-uitgawe / soos opgestel deur H.L.N.
Conradie, [S.l.] : College of Careers, 1978 111 p. ; 21 cm.
DIE CONRADIE-GESLAGSREGISTER,
1978-uitgawe / soos opgestel deur H.L.N.
Conradie, Strand : Werda-komitee, 1978 111 p.
Conradie, J. H.
DIE VRUG VAN VIER JARE : 'N KORTE
OPSOMMING VAN DIE WERK VAN DIE HERTZOG-REGERING, 1924-1928 / opgestel en
uitgegee op las van die Nasionale Party van S.A. deur J.H. Conradie, Kaapstad : Nasionale Pers, [1929?] 47
p. ; 25
cm.
Conradie, L. J. (Louis J.),
1893-
SPAANDERS WAT VLIEG : DIE
ROMANTIEK VAN DIE POSKANTOOR / L.J. Conradie,
Pretoria : Van Schaik, 1953 180 p. : ill. ;
21 cm.
Conradie, Margaretha
Magdalena Linström
(geb. Hough). 1919-
WIT WOLKE / deur M. Conradie,
Bloemfontein : Nasionale Pers, 1947, 133p
Conradie, Marie. 1942-
EK WIL WEER SING!. : Vrees vir
kanker kan oorwin word. / Marie Conradie, Elarduspark [Pretoria], M. Conradie
Conradie, Nita.
VIR JOU TROUDAG / Nita
Conradie.
Conradie, P. J. (Pieter
Jacobus), 1931-
AVONTURE VAN DIE GRIEKSE HELDE EN
GODE / P.J. Conradie, Kaapstad : Human
& Rousseau, 1964. 184 p. : ill. ;
22 cm.
Conradie, Pierre
EKLIPTIKA X / Pierre Conradie
DIE 'SKONE MARIA' / Pierre
Conradie
Conradie, R. P. (Robert
Philippus)
DIE EKONOMIESE ONTWIKKELING VAN
DIE KOUE BOKKEVELD / deur R.P. Conradie, 1942 116 blaaie, [6] blaaie met plate : ill. ;
25 cm.
Conradie, Susan
BRUID VIR DIE LEEU
Conradie, W. J. (Willem
Johannes),
1857-1925
BIBLE AFRIKAANS SELECTIONS 1920 /
AFRIKAANSE KINDERBIJBEL / deur W. J. Conradie, --
Kaapstad : Nationale Pers, 1920 573 p. : ill. ;
22 cm.
BYBELGESKIEDENIS VIR ONS VOLK
/ deur W.J. Conradie, Kaapstad: HAUM, 1916, 2de uitg.
xii, 482 p ill
DIE AFRIKAANSE KINDERBYBEL /
deur W.J. Conradie, Kaapstad Nas. Pers 1940, 600p
ONDERVINDINGEN VAN EEN JONGE
PREDIKANT IN NAMAKWALAND / door W.J. Conradie, London : Longmans, Green, 1909 63 p. : ill. ; 16 cm.
(Zuidafrikaanse
lektuur
no. 1 )
OP REIS IN HET ZUIDWESTEN /
door W.J. Conradie, London : Longmans, Green, 1910.
114 p. : ill. ; 16 cm.
(Zuidafrikaanse lektuur no. 3 )
SKETSE UIT DIE BOERELEWE /
deur W.J. Conradie, Kaapstad : Nasionale Pers, 1943.
137 p. ; 18 cm.
/o:p>
Conradie, Willie S.
INWYDING, KERKSAAL EN KATEGESELOKAAL, BIESIESVLEI
23-1-1977.